Covid se tol op kinders, jong mense

Kinders en jongmense ervaar toenemend erge depressie en angs oor wat hul toekoms inhou.
Henriette Lamprecht
Daar word dikwels na hulle as die “verlore generasie” verwys – kinders en jong mense wêreldwyd wie se lewe eensklaps verander is deur 'n ­pandemie wat reeds die lewens van
...

Kommentaar

Republikein 2025-10-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer