Covid-gevalle mik vir 900

Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – Die aantal bevestigde Covid-19-gevalle in die land het binne 24 uur met 76 tot 861 gestyg. Uit die jongste 76 gevalle is 75 Namibiërs en een ‘n buiteland
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer