Covid-19: Soos sake staan, 22 Maart 2021
Covid-19: Soos sake staan, 22 Maart 2021

Covid-19: Soos sake staan, 22 Maart 2021

Dani Booysen
Die gemiddeld vir Namibië is op 186 nuwe gevalle per dag die hoogste in 20 dae en 16% meer as ‘n week tevore.
Die Hardapstreek het nou kumulatief meer as 1 800 gevalle aangeteken.
Die Keetmanshoop-distrik in die //Kharasstreek het die 800-kerf verbygesteek.
Huidige regulasies in die land verstryk aan die einde van die maand.

Kommentaar

Republikein 2026-05-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer