Covid-19: Soos sake staan, 20 Maart 2021
Covid-19: Soos sake staan, 20 Maart 2021

Covid-19: Soos sake staan, 20 Maart 2021

Dani Booysen
Ons grafika wys die jongste beskikbare data vir Namibië.
Die Oshakati-distrik het nou meer as 2 700 aangeteken sedert die begin van die Covid-19-pandemie en Rundu meer as 1 300. Die Oshakati-distrik sluit Ongwediva en Ondangwa in.
Gister se syfers word later vandag aangekondig.

Kommentaar

Republikein 2026-05-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer