Covid-19: Soos sake staan, 12 Maart 2021
Ons grafika wys data soos dit gister vir die vorige 24 uur bekendgemaak is.
Gister se syfers word later vandag aangekondig – wat amptelike die eenjaarmerk sal verteenwoordig.
Die daaglikse gemiddeld vir Namibië is op 164 twee meer, maar steeds minder as die 176 van ‘n week tevore.
Die Onandjokwe-distrik het nou meer as 1 000 gevalle aanteken.
Ander kerwe verbygesteek: Oshakati 2 600, Rundu 1 200, Oshikuku 400, Tsandi 300.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie