Covid-19: Soos sake staan, 10 Maart 2021
Covid-19: Soos sake staan, 10 Maart 2021

Covid-19: Soos sake staan, 10 Maart 2021

Dani Booysen
Ons grafika wys data soos dit gister vir die vorige 24 uur bekendgemaak is.
Die daaglikse gemiddeld vir nuwe gevalle het van 165 tot 166 verhoog, maar is steeds minder as die 180 gevalle per dag verlede Woensdag.

Kommentaar

Republikein 2026-05-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer