Covid-19: Sewedae-oorsig
Gemeet oor sewe dae het Namibië se gemiddelde nuwe gevalle van Covid-19 per dag teen Woensdag tot 278 verminder.
Die syfers sluit vandag se verwagte aankondiging uit.
Die vorige sewedaesiklus se gemiddeld was 413.
Ons kaart wys die daaglikse gemiddelde gevalle per gesondheidsdistrik waar die syfer op 20 Januarie 2021 vyf (5) of meer was.
Merkbare toenames vind steeds in dele van die sentrale verre Noorde plaas.
Net 13 uit 35 distrikte val nou in die kategorie teenoor 22 op 13 Januarie 2021.
Distrikte nie op die kaart met huidige en vorige sewedaggemiddeldes:
Karasburg 4 (10)
Opuwo 4 (9)
Rehoboth 4 (10)
Tsumeb 4 (13)
Omaruru 3 (8)
Oshikuku 3 (4)
Outjo 3 (2)
Eenhana 2 (7)
Grootfontein 2 (6)
Khorixas 2 (4)
Mariental 2 (6)
Okahao 2 (2)
Omuthiya 2 (5)
Tsandi 2 (3)
Usakos 1 (7)
Andara 0,6 (4)
Aranos 0,6 (0,3)
Nankudu 0,6 (0,4)
Okakarara 0,4 (3)
Nyangana 0,1 (0,3)
Okongo 0,1 (1)
STERFTES
Sterftes in Januarie staan nou op 88; ‘n gemiddeld van meer as 4 per dag. In Desember 2020 is 66 sterftes aan Covid-19 toegeskryf.
Hierdie totaal van 154 verteenwoordig 50% van alle sterftes.
Van die land se meer as 31 500 bevestigde gevalle het ses persone aan heeltemal onverwante oorsake gesterf.
Tot Woensdag het 2 001 persone wat 60 jaar of ouer is positief getoets. Die sterftesyfer in die groep is 7,7%.
ANDER DATA
Gedurende die afgelope sewedaesiklus is sowat 11 700 nuwe persone getoets en meer as 500 hertoetse verwerk. Namibië het sedert Maart verlede jaar meer as 230 000 individue vir die coronavirus getoets.
Die herstelkoers het tot byna 93% toegeneem, maar klaarblyklik is toetse in Windhoek so ver agterstallig dat die sewe dae sedert positiewe persone simptome begin toon het reeds byna verstryk het. Volgens amptelike data is daar tans in Windhoek net 123 aktiewe gevalle hoewel 201 nuwe gevalle die afgelope drie dae vir die hoofstad aangekondig is. Khomasstreek se herstelkoers is saam met Hardap, beide 98%, die hoogste in die land. (Sien ander streke se herstelkoerse onder by die opsomming van aktiewe gevalle.)
Die afgelope sewe dae het nog 108 gesondheidswerkers positief getoets teenoor 159 tydens die vorige siklus.
Sedert verlede haar het 1 505 gesondheidswerkers positief getoets. Van hierdie gevalle is 959 (64%) sedert 22 November 2020 gerapporteer.
Die nuwe gevalle is as volg versprei per streek: Khomas 38, Erongo 14, Kavango-Oos 12, Oshana 12, Omusati 7, Oshikoto 7, Otjozondjupa 6, Ohangwena 5, Kunene 3, Zambezi 2, Hardap 1, //Kharas 1
Die aantal persone in amptelike kwarantyn bly op 1 923 meer as tydens die eerste golf van die pandemie.
Die afgelope sewe dae is 1 582 persone in kwarantyn opgeneem en ‘n totaal van 1 780 ontslaan.
Meer as 2 500 bykomende kontakte van positiewe gevalle is nagespoor.
AKTIEWE GEVALLE PER STREEK (herstelkoers in hakies)
Erongo 513 (91%)
Hardap 18 (98%)
Kavango-Oos 82 (84%)
Kavango-Wes 12 (41%)
//Kharas 142 (94%)
Khomas 123 (98%)
Kunene 54 (92%)
Ohangwena 80 (83%)
Omaheke 112 (77%)
Omusati 92 (80%)
Oshana 210 (89%)
Oshikoto 306 (73%)
Otjozondjupa 98 (91%)
Zambezi 127 (59%)

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie