Covid-19: Sewedae-oorsig soos op 10 Februarie 2021
Met die kruin van die tweede golf van Covid-19 wat volgens alle aanduidings agter Namibië lê, toon sterftes wat aan die virus toegeskryf word nou ook ‘n sigbare afname.
Januarie se sterftes het Woensdag op 25 gestaan (bereken op dag van sterfte, nie dag van bekendmaking) teen ‘n gemiddeld van 2,5 per dag teenoor vorige daaglikse gemiddeldes van 4 tot 5. Twee nuwe sterftes is gister aangekondig.
Van die 20 sterftes wat sedert ons vorige weeklikse oorsig aangekondig is, val 15 (75%) in die ouderdomsgroep bo 60. Uit die 20 gevalle het 90% (18) aan ander onderliggende siektetoestande gely.
Ondanks die afname was 3 Februarie die dodelikste nog, met 9 sterftes op een dag.
GEVALLE PER DISTRIK
Teen Woensdag het Namibië se gemiddelde, daaglikse nuwe gevalle met nog 20,5% van 151 tot 120 verminder.
Gister is 201 nuwe gevalle, soos op 11 Februarie, aangekondig. Donderdag se daaglikse, nasionale sewedaegemiddeld was dus 134, teenoor 131 op 4 Februarie, wat nie noodwendig ‘n hernude toename beteken nie.
Teen Woensdag het net 7 gesondheidsdistrikte daagliks gemiddeld 5 of meer nuwe gevalle aangeteken teenoor 9 tydens die siklus voor dit.
Hoër voorkoms was beperk tot die sentrale dele van die land en dele van die sentrale en verre Noorde.
Vanaf 4 tot 10 Februarie het gevalle afgeneem in 22 van die land se 35 gesondheidsdistrikte. In 6 was die gemiddeld dieselfde en in 7 het gemiddeldes toegeneem.
Distrikte nie op die kaart met huidige en vorige daaglikse gemiddeldes:
Andara 4 (0)
Grootfontein 4 (3)
Omuthiya 4 (1)
Swakopmund 4 (9)
Tsumeb 4 (4)
Nankudu 3 (2)
Okahandja 3 (4)
Karasburg 2 (3)
Lüderitz 2 (2)
Oshikuku 2 (3)
Otjiwarongo 2 (3)
Eenhana 1 (5)
Engela 1 (3)
Keetmanshoop 1 (2)
Khorixas 1 (0)
Mariental 1 (1)
Okongo 1 (1)
Onandjokwe 1 (5)
Opuwo 1 (2)
Outapi 1 (3)
Usakos 1 (1)
Okakarara 0,4 (0,4)
Outjo 0,4 (2)
Omaruru 0,3 (2)
Tsandi 0,3 (3)
Aranos 0 (0,1)
Nyangana 0 (0,1)
Okahao 0 (0,3)
(Alle gemiddeldes vanaf 0,5 is afgerond.)
TOETSE
4-10 Februarie 2021: 8 351 (gemiddeld 1 193/dag)
Hertoetse: 90
Individue getoets sedert Maart 2020: 264 646
GESONDHEIDSWERKERS
Nuwe gevalle: 26 (3,7/dag)
Vorige sewedaesiklus: 43 (6,1/dag)
Verspreiding van nuwe gevalle: Khomas 7, //Kharas 4, Kavango-Oos 3, Oshikoto 3, Omaheke 2, Oshana 2, Erongo 1, Kunene 1, Ohangwena 1, Otjozondjupa 1, Zambezi 1
KWARANTYN
Innames: 1 051
Ontslaan: 809
In amptelike kwarantyngeriewe per streek op 10 Februarie 2021:
Oshikoto 617, Erongo 225, Omaheke 168, //Kharas 123, Kunene 35, Kavango 33, Hardap 28, Ohangwena 9, Khomas 7, Omusati 2, Zambezi 2, Oshana 1, Otjozondjupa 0
AKTIEWE GEVALLE PER STREEK 10 FEBRUARIE 2021
Erongo 171
Hardap 23
Kavango-Oos 129
Kavango-Wes 19
//Kharas 41
Khomas 129
Kunene 29
Ohangwena 14
Omaheke 44
Omusati 26
Oshana 58
Oshikoto 152
Otjozondjupa 34
Zambezi 145

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie