Covid-19: Jongste syfers in beeld
Namibië het die afgelope twee dae veel minder nuwe gevalle van Covid-19 gerapporteer.
Dinsdag is egter net 532 nuwe toetse geprosesseer en Maandag 780. Eergister se toetse was die minste sedert 438 nuwe toetsmonsters wat op Nuwejaarsdag, 1 Januarie, verwerk is.
Die feite het ook die daaglikse gemiddeld vir nuwe gevalle afgedwing, maar is geen bewese teken van 'n afname in oordrag nie.
Gedurende die sewe dae tot Dinsdag het nog 53 gesondheidswerkers positief getoets. In die Oshanastreek het gesondheidswerkers byna 20%, of een uit vyf, van alle nuwe gevalle uitgemaak.
Gesondheidswerkers: Oshana 12, Khomas 10, Hardap 7, Oshikoto 7, //Kharas 5, Erongo 4, Kunene 4, Kavango-Oos 2, Ohangwena 2

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie