Covid-19: Jongste in beeld, 14 Maart 2021
Sondag se data is gister amptelik aangekondig.
Die daaglikse gemiddeld van nuwe gevalle toon 'n effense toename, terwyl die Hardapstreek nou kumulatief meer as 1 700 gevalle aangeteken het. Die Ohangwenastreek het die 1 000-merk verbygesteek.
Die Rehoboth-distrik het meer as 1 000 van gevalle in die Hardapstreek aangeteken en Okongo het nou meer as 160 gevalle op rekord.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie