Covid-19 eis nog 'n Namibiër

Henriette Lamprecht
Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) dr. Kalumbi sê 'n 44-jarige man van Walvisbaai is 11 Julie aan Covid-19 dood. Volgens Shangula was die man 'n diabeet.
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer