Covid-19: Die jongste in beeld
Covid-19: Die jongste in beeld

Covid-19: Die jongste in beeld

Dani Booysen
Ons grafika gee 'n opsomming van vandag en gister se syfers, soos aangekondig vir die afgelope twee dae.
Die Rundu-distrik het nou meer as 1 000 gevalle aangeteken sedert die begin van die pandemie.
Ander kerwe verbygesteek: Otjiwarongo 800+, Keetmanshoop 700+, Outapi 300+, Tsandi 200+, Outjo 200 gevalle.

Kommentaar

Republikein 2026-06-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer