Covax-entstof uiteindelik hier
Covax-entstof uiteindelik hier

Covax-entstof uiteindelik hier

Tanja Bause
Dr. Kalumbi Shangula, die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, en sy uitvoerende direkteur, mnr. Ben Nangombe, het vanoggend by die sentrale mediese store in die hoofstad die eerste 24 000 dosisse Covax-entstof (AstraZeneca) teen Covid-19 ontvang wat deur die regering aangekoop is.

Foto Tanja Bause

Kommentaar

Republikein 2026-03-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer