Covax-enstowwe môre hier
Die hoof van die Namibiese taakspan vir die land se immuniseringsveldtog teen Covid-19, me. Petronella Masabane, het bevestig dat die land se entstowwe wat deur Covax bekom is, môre in die land aankom. Volgens Masabane word die 24 000 dosisse AstraZenaca Vrydag om 07:00 op 'n vlug van Ethiopian Airlines verwag.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie