Cosafa-toernooi sonder Coleman aangepak

Zenatha Coleman is onbeskikbaar, terwyl nog ’n paar faktore die Namibiërs op die agtervoet plaas.
Die Brave Gladiators spelersgroep wat eersdaags teen Zimbabwe, Swaziland en Uganda by die 2018 Cosafa Vrouekampioenskap in Suid-Afrika te staan kom, is gisteroggend deur afrigter B
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer