COP26: 'Dis 1 minuut voor middernag'

Die wêreld se oë is op COP26 om die klimaatskrisis te stuit. Die aarde is tans op koers om tussen 2,2 °C en 2,7 °C warmer te word.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer – “Die tyd om iets aan klimaatsverandering te doen, is byna verstreke. Dit is een minuut voor middernag en ons moet nóú optree. As ons nie vandag iets doen
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer