Conrad vat leisels
Conrad vat leisels

Conrad vat leisels

Die Paaie-owerheid se raad van direkteure het mnr. Conrad Lutombi (foto) as waarnemende hoof uitvoerende beampte aangestel. Mnr. Lutombi was voor hierdie aanstelling die departementsbestuurder vir vervoerinligting en reguleringsdienste by die owerheid.

Kommentaar

Republikein 2025-07-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer