Comrades 2020 finaal van baan

Vir duisende hardlopers, wat Namibiërs insluit, sal dié aankondiging 'n teleurstelling wees, hoewel ook heeltemal te wagte.
Wim Pretorius – Vanjaar se Comrades-ultramarathon is finaal geskrap.Dié besluit is gister ná gesprekke tussen die Comrades-vereniging (CMA) en KwaZulu-Natal Atletiek (KZNA) gen
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer