Coke stel belang in dagga-drankie
Koeldrankvervaardigers probeer nou om dagga as ’n nuwerwetse bestanddeel van sekere drankies te vestig as ’n teenvoeter vir die stadige verkope van hul tradisionele handelsname.
Die wêreld se grootste koeldrankmaatskappy kan dalk die mark vir daggadrankies betree.Die Coca-Cola maatskappy sê hy hou die ontluikende daggabedryf dop en stel belang in cannabi
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie