Coetzee kies eerste oefengroep vir 2017

Rugby
Andrew Poolman
George Germishuys



SA Rugby (Saru) het gister 'n groep van 41 spelers bekend gemaak wat vanaf komende Sondag tot Dinsdag 'n oefenkamp in Johannesburg sal bywoon.

Dit sal die eerste van drie oefenkampe met die oog op die Springbokke se seisoen wees.

Spelers soos Seabelo Senatla, asook Handré Pollard, Siya Kolisi, Frans Malherbe en Jaco Kriel is by die groep ingesluit.

Belowende spelers soos Ox Nche (stut, Cheetahs), Joseph Dweba (haker, Cheetahs), Hanro Liebenberg (agtsteman, Bulle), Warwick Gelant (heelagter, Bulle) en Wilco Louw (stut, Stormers) het ook die paal gehaal.

Spelers van die Haaie en Kings asook spelers wat langtermynbeserings het soos Juan de Jongh, Roelof Smit en Howard Mnisi is nie by die groep ingesluit nie.

Allister Coetzee, Springbokafrigter, sê hy is verheug om so vroeg reeds in die seisoen met die spelers te kan werk.

“Ons het baie beplanning gedoen en die kamp sal aan ons die geleentheid bied om ons doelstelling na die oefenveld te neem,” sê Coetzee.

Hy sê ook die groep is reeds voor die begin van Superrugby aangewys sodat die spelers, ingevolge Wêreldrugby se reëls, 14 dae voor die kamp daarvan in kennis gestel kan word.

Jurie Roux, Saru se uitvoerende hoof, het die franchises bedank omdat hulle goedgunstiglik ingestem het om hul spelers aan die oefenkamp te laat deelneem.

“Ongelukkig het ons verlede seisoen nie enige van hierdie kampe gehad nie. Dis belangrik vir die spelers om soveel as moontlik tyd saam te bestee voordat die seisoen begin.”



Die groep is:

Nizaam Carr (Stormers); Uzair Cassiem (Cheetahs); Damian de Allende (Stormers); Lood de Jager (Bulle); Faf de Klerk (Leeus); Ruan Dreyer (Leeus); Jean-Luc du Plessis (Stormers); Pieter-Steph du Toit (Stormers); Joseph Dweba (Cheetahs); Eben Etzebeth (Stormers); Warrick Gelant (Bulle); Lizo Gqoboka (Bulle); Hanro Liebenberg (Bulle); Travis Ismaiel (Bulle); Rohan Janse van Rensburg (Leeus); Elton Jantjies (Leeus); Siya Kolisi (Stormers); Jaco Kriel (Leeus); Jesse Kriel (Bulle); Wilco Louw (Stormers); Frans Malherbe (Stormers); Lionel Mapoe (Leeus); Malcolm Marx (Leeus); Bongi Mbonambi (Stormers); Teboho Mohoje (Cheetahs); Franco Mostert (Leeus); Ox Nche (Cheetahs); Sikhumbuzo Notshe (Stormers); Trevor Nyakane (Bulle); Rudy Page (Bulle); Sergeal Petersen (Cheetahs); Handré Pollard (Bulle); Raymond Rhule (Cheetahs); Seabelo Senatla (Stormers); Jan Serfontein (Bulle); RG Snyman (Bulle); Jamba (Bulle); Armand van der Merwe (Leeus); Piet van Zyl (Bulle); Francois Venter (Cheetahs) en Warren Whiteley (Leeus).



FRANCO SMITH BY BOKKE; VENTER NOG NIE

SA Rugby het gister amptelik bevestig dat Franco Smith as agterlyn-afrigter by die Springbokke se afrigtingstrukture gevoeg sal word.

Die identiteit van die Bokke se nuwe verdedigingsafrigter is egter weens “kontraktuele redes” nog nie bekend gemaak nie.

Smith sal in sy pos as hoofafrigter by die Cheetahs aanbly, maar sal “andersins ten volle tot Springbokrugby verbind wees”.

Allister Coetzee, wat in April verlede jaar aangestel is, sal as hoofafrigter van die span aanbly.

“Die afrigtingsoorsig wat ons gedoen het, was gefokus op die Springbokke, en ons het twee gebiede geïdentifiseer waar ons vir Coetzee kon ondersteun,” het Mark Alexander, president van SA Rugby, in 'n verklaring gesê.

“Smith sal die werk wat hy verlede jaar met die agterlyn begin het, voortsit.”

Alexander sê hulle is “baie opgewonde” oor die nuwe verdedigingsafrigter wat hul geïdentifiseer het. Hy sê hulle verwag om die naam binnekort te bevestig.

Die verwagting is dat Brendan Venter, wat tans 'n verdedigingskonsultant vir Italië is, in dié pos aangestel sal word.

Intussen is Chean Roux as afrigter van die Baba Bokke bevestig. Roux het voorheen vir Maties afgerig en het verlede seisoen vir 'n kort tydperk na die Springbokke se verdediging gekyk.

Johan Ackermann sal as die SA “A”-span se afrigter aanbly.

Mzwandile Stick, wat verlede jaar die Bokke se agterspelers afgerig het, sal Roux bystaan. Stick sou by die Blitsbokke betrokke geraak het, maar hy het versoek om by 15-man rugby betrokke te bly.

Volgens Alexander sal die veranderings Springbokrugby ná 'n moeilike 2016 versterk.

Die Springbokke se volledige afrigtingspan is:



Hoofafrigter: Allister Coetzee.

Assistente: Johann van Graan, Matthew Proudfoot, Franco Smith.

Spanbestuurder: Ian Schwartz.

Kondisionering: Warren Adams.

Spandokters: Jerome Mampane en Konrad von Hagen.

Fisioterapeute: Vivian Verwant en Tanu Pillay.

Bestuurder van openbare betrekkinge: Annelee Murray.

Logistieke bestuurder: JJ Fredericks.

Mediabestuurder: Rayaan Adriaanse.

Verdedigingsafrigter: Moet nog aangekondig word.

– Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-05-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca European Championships Qualifying: Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 11° | 27° Omaruru: 11° | 30° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 12° | 27° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 35km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:49, High tide: 12:03, Low Tide: 17:43, High tide: 00:16 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:01, Low Tide: 17:41, High tide: 00:14 Walvis Bay: 23° | 33° Wind speed: 28km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:00, Low Tide: 17:41, High tide: 00:13 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 32° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 15° | 25° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 16° | 30° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 22° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 12° | 27° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 23° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 14° | 27° Harare: 13° | 26° Currency: GBP to NAD 23.06 | EUR to NAD 19.79 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.25 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.87 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.26 | USD to ZMW 25.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79509 Up +0.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1740.48 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 383.79/OZ UP +0.25% | Copper US$ 4.90/lb UP +1.21% | Zinc US$ 2 978.50/T UP 0.02% | Brent Crude Oil US$ 83.66/BBP DOWN -0.0013 | Platinum US$ 1 058.22/OZ DOWN -0.0032 Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca European Championships Qualifying: Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 11° | 27° Omaruru: 11° | 30° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 12° | 27° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 35km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:49, High tide: 12:03, Low Tide: 17:43, High tide: 00:16 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:01, Low Tide: 17:41, High tide: 00:14 Walvis Bay: 23° | 33° Wind speed: 28km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:00, Low Tide: 17:41, High tide: 00:13 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 32° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 15° | 25° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 16° | 30° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 22° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 12° | 27° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 23° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 14° | 27° Harare: 13° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.06 | EUR to NAD 19.79 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.25 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.87 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.26 | USD to ZMW 25.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79509 Up +0.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1740.48 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 383.79/OZ UP +0.25% | Copper US$ 4.90/lb UP +1.21% | Zinc US$ 2 978.50/T UP 0.02% | Brent Crude Oil US$ 83.66/BBP DOWN -0.0013 | Platinum US$ 1 058.22/OZ DOWN -0.0032