CoD hoop op beter toekoms vir Zimbabwe

Ná afloop van die nuwe Zimbabwiese staatshoof se besoek aan Namibië het die Congress of Democrats die noodsaaklikheid van nasiebou beklemtoon.
Die Congress of Democrats (CoD) het na aanleiding van Zimbabwe se pres. Emmerson Mnangagwa se besoek Maandag aan pres. Hage Geingob by Staatshuis die hoop uitgespreek dat die polit
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer