Cites-beraad na Genève verskuif
Ná die terreuraanvalle op Paassondag in Sri Lanka vind die uitgestelde 18de Cites-konferensie nie meer in Colombo plaas nie.
Francoise Steynberg - Die Konvensie vir die Handel in Bedreigde Spesies (Cites) se 18de beraad is weens veiligheidsredes van Colombo in Sri Lanka na die Switserse stad Genève vers
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie