CIF: Hou boubedryf só gesond
Die boubedryf kry swaar, maar die CIF meen die regte tendervereistes kan van dié bedryf weer 'n katalisator vir ekonomiese groei maak.
Elvira Hattingh Meer bona fide- Namibiese boumaatskappye moet voordeel uit die regering se verkrygingsaktiwiteite trek. Só sê die Federasie vir die Konstruksiebedrywe van Namibi�
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie