CIA kry sy eerste vrouedirekteur
Ondanks heelwat vrae en kommer oor Gina Haspel se betrokkenheid by omstrede praktyke is sy die ja-woord deur die Amerikaanse senaat gegee.
Die Amerikaanse senaat het Donderdag gestem om Gina Haspel as direkteur van die Sentrale intelligensiediens (CIA) te bevestig nadat talle demokrate toegegee het om vir haar te stem
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie