Chiradza skuldig
Chiradza skuldig

Chiradza skuldig

Denver Kisting
Denver Kisting – Die Zimbabwiese dokter wat in 2015 in ’n motorongeluk tussen Usakos en Karibib drie mense se dood veroorsaak het, Yevai Chiradza, is skuldig aan strafbare manslag én roekelose en nalatige bestuur.

Landdros Unchen Konjore het pas in die landdroshof op Karibib uitspraak gelewer.

Hy word om 15:00 vandag op dié klagte gevonnis.

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer