Chinese gee bitcoin 'n knou
Bitcoin het Maandag met bykans 11,4% tot US$4 326,75 in waarde gedaal toe die Volksbank van China 'n stokkie voor die verhandeling van virtuele geldeenhede gesteek het.
Bitcoin het op 14 Augustus die eerste keer deur die US$4 000-vlak gebreek en teen 2 September teen US$4 964,44 verhandel.Die Volksbank van China – dié land se reserwebank – he
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie