Chinese fabriek brand af
Tanja Bause - 'n Fabriek wat deur Chinese besit word, het in Brakwater-gebied afgebrand.
Die nooddienste was met drie brandweerwaens op die toneel. Toe Republikein daar kom, het die gebou nog gesmeul. Die Chinese op die toneel wou geen inligting verstrek nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie