Chinees kry borgtog in reusebedrogsaak

Die vyfde beskuldigde in die bedrog- en geldwasserysaak van N$3,5 miljard het gister vlugtig in die hof verskyn.
Jacqueline Louw
Jacqueline Louw - Die bekende Chinese sakeman mnr. Jack Huang is gister op borgtog van N$1 miljoen vrygelaat nadat hy Woensdag by die Internasionale Lughawe Hosea Kutako in hegteni
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer