China voer nog nie rooivleis in ná siekte

Die verbod op die uitvoer van dié produkte het gekom nadat enkele gevalle van bek-en-klou-seer in Januarie in Limpopo voorgekom het.
Riana de LangeAl is bek-en-klou-seer in Suid-Afrika nou onder beheer, is daar steeds 'n verbod op die uitvoer van beesvleis na China, sekere suiwelprodukte na Ghana en Nigerië, en
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer