China se Rooikruis skenk geld vir droogtehulp

Catherine Sasman
Catherine Sasman - Die Chinese ambassadeur in Namibië, mnr. Zhang Yiming, het gister bekend gemaak dat die Rooikruisvereniging in China US$150 000 in kontant aan Namibië gaan gee
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer