China se president kan lewenslank regeer
Die verandering is tydens die jaarlikse sitting van die Chinese kongres goedgekeur.
China se kongres het die beperking tot twee presidensiële ampstermyne van vyf jaar in sy grondwet geskrap, berig die BBC.Dit beteken pres. Xi Jinping kan lewenslank in sy amp bly.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie