Chelsi wél op pad na Mej. Heelal
Chelsi Shikongo, Mej. Namibië, is gereed om einde vandeesmaand na Israel te vertrek om aan die Mej. Heelal-kompetisie deel te neem.
Iréne-Mari van der WaltDie Mej. Namibië-organisasie het aangekondig Chelsi Shikongo, die huidige Mej. Namibië, het genoeg geld ingesamel om aan die Mej. Heelal-kompetisie deel t
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie