Cheetahs is deel van die u2018Groot 5u2019
Cheetahs is deel van die u2018Groot 5u2019

Cheetahs is deel van die ‘Groot 5’

Rugby
Charles Smith – Dinsdag se vergadering van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) is een van die belangrikste – indien nie die heel belangrikste nie – in die 125-jarige bestaan van Vrystaat-rugby.
Só sê Harold Verster, uitvoerende direkteur van die Vrystaat-Cheetahs, oor Saru wat Dinsdag gaan besluit of die Cheetahs in die Pro14-reeks in Europa gaan bly.
“As ’n stemming sou bepaal dat Vrystaat nie deel van die Pro16-reeks sal wees nie, sal dit die Toyota Cheetahs finansiële skade berokken. Ons is positief dat gesonde verstand en Suid-Afrikaanse rugby se belange sal seëvier om die Cheetahs se huidige baanbreker-deelname aan die Pro-reeks te bevestig.”

’n TOEKOMS IN RUGBY
Die Cheetahs verdien – op meriete en prestasie – om ’n sentrale deel van Suid-Afrikaanse en wêreldrugby te wees. Vir die voortbestaan van Vrystaat-rugby sal hulle positief, maar voluit veg. Die Cheetahs, Vrystaat en Suid-Afrikaanse rugby verdien niks minder nie, sê hy.
“Wees verseker dat ek en my direksie alles in die stryd gaan werp om die Toyota Cheetahs se toekoms te verseker.”
Verster sê dit is hul verantwoordelikheid om al die regte en belange van Vrystaatrugby wat oor 125 jaar opgebou is, op die hoogste vlak en op elke beskikbare wyse te beskerm.
“Ons dra ons ondersteuners, werknemers en spelers se belange op die hart. Vanuit ’n ekonomiese oogpunt is dit in Bloemfontein en die groter Vrystaat se belang dat die Cheetahs een van die franchises bly.”

PRO-RUGBY
Die Cheetahs het ’n geldige kontrak om in die afsienbare toekoms Pro-rugby te speel. Dit maak dus glad nie sin dat die franchise wat die baanbreker was, moet veg vir insluiting en oorlewing nie.
“Dit klaar gesê, voel ek jammer vir die span wat dit nie gaan maak nie. Dit gaan verlammende gevolge hê, nie net vir die franchise wat uitval nie, maar dit gaan Suid-Afrikaanse rugby verswak en verarm.
Na sy mening is dit nie ’n oplossing om een van die vyf uit te skop nie. Hy kan hom nie Suid-Afrikaanse rugby indink sonder een van die Cheetahs, die Bulls, die Lions, die Sharks of die Stormers nie.

VYF GROTES
Die statistiek wat Saru aan hulle voorgelê het, toon duidelik dat daar vyf grotes is. Afhangende uit watter hoek ’n mens dit beskou, is die Toyota Cheetahs soms tweede, soms derde en soms vierde.
“Die punt is dat ons in elke kategorie of maatstaf altyd onder die topvier is. Ons gaan dus vashou aan ons ooreenkomste en kontrakte, maar ek dink ons moet alles in ons vermoë doen om ’n beter oplossing te vind.
“My standpunt en benadering was nog altyd dat ons van probleme uitdagings met vindingryke oplossings moet maak en dit moet aanpak as ’n groep. Ek dink daar is ander moontlikhede en oplossings. Ek dink die vyf franchises moet om ’n tafel sit om ’n bedeling te vind wat al vyf en Suid-Afrikaanse rugby se toekoms sal verseker,” sê hy.
– Netwerk24


FOTO
Harold Verster, uittredende besturende direkteur van die Vrystaat Cheetahs-maatskappy, by een van die Vrystaat se goue rugbyseuns, Ruan Pienaar. Die vraag is of die Cheetahs in die toekoms spelers soos Pienaar en Frans Steyn sal kan behou as die span uit die Pro14 geskop word. Foto Mlungisi Louw, Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-05-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Luton Town 1 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur LaLiga: Getafe 0 vs 2 Athletic Club SerieA: Torino 0 vs 0 Bologna Katima Mulilo: 13° | 32° Rundu: 12° | 31° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 15° | 30° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 12° | 31° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 28km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:39, High tide: 12:59, Low Tide: 18:48, High tide: 01:14 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 34km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:37, High tide: 12:57, Low Tide: 18:46, High tide: 01:12 Walvis Bay: 16° | 24° Wind speed: 39km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:37, High tide: 12:56, Low Tide: 18:46, High tide: 01:11 Rehoboth: 13° | 28° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 16° | 31° Aranos: 14° | 29° Lüderitz: 15° | 27° Ariamsvlei: 15° | 32° Oranjemund: 13° | 22° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 14° | 28° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 14° | 30° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 11° | 23° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 18° | 31° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 14° | 19° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 22° | 28° Lusaka: 15° | 28° Harare: 13° | 28° Currency: GBP to NAD 23.17 | EUR to NAD 19.9 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.5 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.95 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1379 | USD to ZAR 18.5 | USD to ZMW 27.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76428.31 Up +0.50% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1700.24 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13403.47 Up +0.61% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 301.81/OZ DOWN -0.0011 | Copper US$ 4.53/lb UP +1.46% | Zinc US$ 2 924.30/T DOWN -0.08% | Brent Crude Oil US$ 83.49/BBP DOWN -0.0105 | Platinum US$ 955.87/OZ UP +0.28% Sport results: Premier League: Luton Town 1 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur LaLiga: Getafe 0 vs 2 Athletic Club SerieA: Torino 0 vs 0 Bologna Weather: Katima Mulilo: 13° | 32° Rundu: 12° | 31° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 15° | 30° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 12° | 31° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 28km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:39, High tide: 12:59, Low Tide: 18:48, High tide: 01:14 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 34km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:37, High tide: 12:57, Low Tide: 18:46, High tide: 01:12 Walvis Bay: 16° | 24° Wind speed: 39km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:37, High tide: 12:56, Low Tide: 18:46, High tide: 01:11 Rehoboth: 13° | 28° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 16° | 31° Aranos: 14° | 29° Lüderitz: 15° | 27° Ariamsvlei: 15° | 32° Oranjemund: 13° | 22° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 14° | 28° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 14° | 30° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 11° | 23° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 18° | 31° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 14° | 19° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 22° | 28° Lusaka: 15° | 28° Harare: 13° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.17 | EUR to NAD 19.9 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.5 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.95 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1379 | USD to ZAR 18.5 | USD to ZMW 27.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76428.31 Up +0.50% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1700.24 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13403.47 Up +0.61% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 301.81/OZ DOWN -0.0011 | Copper US$ 4.53/lb UP +1.46% | Zinc US$ 2 924.30/T DOWN -0.08% | Brent Crude Oil US$ 83.49/BBP DOWN -0.0105 | Platinum US$ 955.87/OZ UP +0.28%