CHAN-kandidate hou kamp in Tunisië

Die voorlopige spelersgroep sal oor die komende dae uitgedun word tot die finale 23-tal.
Tielman van Lill
Tielman van Lill - Ricardo Mannetti, hoofafrigter van Namibië se senior nasionale span, het gister sy oefengroep van 31 spelers vir die naderende Afrika-Nasieskampioenskap (CHAN)
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer