Capricorn se skolenetbal-liga amptelik geopen

Die Capricorn-groep het weer eens ? groot bydrae tot die gemeenskap gemaak deur die skolenetbal-liga te borg.
ELIZABETH JOSEPH
Op 12 April is die Capricorn Skolenetbal-liga by die United Sportklub in Windhoek bekend gestel. Die liga, vroeër bekend as die Bank Windhoek Skolenetbal-liga, het hierdie jaar ?
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer