Cango Construction vir N$4 miljoen gedagvaar

Die SME Bank se likwidateurs sleep die konstruksiemaatskappy in die Noorde hof toe.
Yanna Smith
Yanna Smith - Die SME Bank se likwidateurs, mnre. Dave Bruni en Ian McLaren, dagvaar Cango Construction vir N$4 060 484,75.Die hofbevel teen Cango Construction, met sy geregistreer
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer