CAN by wêreldberaad oor kanker

Die program wil gesondheidswerkers, beleidskrywers en nieregeringsorganisasies beter toerus om op kankervoorkoming en -sorg te fokus.
Die Kankervereniging van Namibië (CAN) se uitvoerende hoof, mnr. Rolf Hansen, woon van 15 tot 17 Oktober vanjaar se wêreldberaad vir kankerleiers in Nur-Sultan in Kazakstan by.Di
...

Kommentaar

Republikein 2026-04-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer