Calle pomp kapitaal
Die minister van finansies het in die jongste begroting nie van die beleid van fiskale konsolidering afgewyk nie, maar nietemin vir ’n ekonomiese stimulus gesorg.
Jo-Maré Duddy – Die regering gaan in die komende begrotingsjaar meer as N$7,9 miljard in ontwikkelingsprojekte inpomp om Namibië uit sy resessie te lig en werkloosheid te beveg
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie