C-klas hou Merc se wiele lekker aan die rol
Die Mercedes-Benz C-klas het die wiele van dié Duitse motorvervaardiger in so 'n mate aan die rol gehou dat hy sy bedrywighede in Suid-Afrika gaan uitbrei.
'n R200 miljoen-belegging in sy aanleg in Oos-Londen sal Mercedes-Benz toelaat om van later vanjaar drie weergawes van sy AMG-passasiersmotors te vervaardig.Dit sluit die Mercede
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie