Bylmoordenaars gaan vir 39 jaar sit
Die twee mans wat in Mei vanjaar skuldig bevind is aan die roof van en moord op ’n bejaarde boer is verlede Vrydag gevonnis.
Jacqueline Louw - Riaan Khaxab (38) en Hans Kamberipa (36) is Vrydag in die hoërhof in Windhoek deur regter Dinnah Usiku elk 24 jaar gevangenisstraf vir moord, 12 jaar vir roof, d
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie