Burgers boos vir belasting op Facebook, WhatsApp

Volgens ’n nuwe wet moet Ugandese sowat 72c per dag betaal om sosialemedianetwerke te besoek.
Petrus Malherbe - Asof Jan Taks jou nie genoeg looi nie, het Uganda pas begin om sy burgers vir die gebruik van sosiale media te belas.Kragtens nuwe wetgewing moet Ugandese 200 sji
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer