Burgemeester van reho braak gal

Denver Kisting
Denver Kisting op Rehoboth



Die burgemeester van Rehoboth, me. Christina Blaauw, (foto) het gistermiddag op dié dorp uitgevaar teen mense wat glo hul vryheid van spraak misbruik om die dorp se naam vuil te smeer.

Sy het 'n beroep op inwoners gedoen om te verenig.

Volgens haar het die gemeenskaps­vergadering in die Hermanus van Wyk-gedenksaal ten doel gehad om feitelik akkurate inligting te verskaf.

Gemoedere het reeds voor die vergadering hoog geloop toe 'n inwoner teen die vervalle toestand van die ­gedenksaal te velde getrek het.

Lees Dinsdag die volledige berig in ­Republikein. foto denver kisting

Kommentaar

Republikein 2025-05-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer