Burgemeester nuwe goewerneur
Die burgemeester van Outjo, mnr. Marius Sikunawa Tuyoleni Sheya, is as die nuwe goewerneur van die Kunene-streek aangewys. Sy aanstelling volg ná die afsterwe van me. Angelika Muharukua vroeër vanjaar. Sy aanstelling tree op 1 Januarie aanstaande jaar in werking en is vir 'n tydperk van twee jaar wat op 20 Maart 2020 verstryk.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie