Bulpryse bult spiere in 2017
Kopers was in 2017 bereid om ‘n premieprys vir goeie gehalte bulle op veilings te betaal.
Die gemiddelde bulprys van N$41 473 wat in 2017 op Agra se stoetveeveilings behaal is, is die tweede hoogste sedert 1998. Slegs in 2012 is ‘n hoër gemiddeld van N$42 488 behaal.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie