Buitelandse mediese studente: Eksamen nietig verklaar
Studente wat medies in die buiteland studeer het, het glo toegang tot die vraestel van 'n pre-internskapevaluering gehad.
Henriette Lamprecht – Die jongste pre-internskapevaluering van 297 studente wat medies in die buiteland studeer het, is nietig verklaar. Die evaluering is op 27 September afgelê
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie