Buitelanders stel minder belang in SA huise

Volgens 'n verslag speel ­buitelanders 'n toenemend kleiner rol in die Kaapstadse eiendomsmark.
Nellie Brand-Jonker - Die vraag van buitelandse kopers – ingesluit Suid-Afrikaners wat oorsee woon – na plaaslike eiendom het effens toegeneem in die eerste helfte van die jaar
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer