Buiteklub se afslaantye
Gholf
Toernooi nommer ses (uit sewe) van die Windhoek lager Monthy Medley-reeks word môre by die Windhoek Buiteklub se baan gespeel.
Spelers kan kies of hulle in die stableford- of medaljeformaat wil speel, met onderskeidelik elf en 31 spelers wat vir môre in die twee kompetisies ingeskryf het.
Beide formate se kompetisies se uitslae word bygereken om die klub se spanne vir die gesogte Toernooi van Kampioene-toernooi later vanjaar saam te stel.
Die afslaantye:
08:00 N Swarts, V Katuuo.
08:10 A Beukes, E Koopman, R Ishigami.
10:00 C Jafta, M Tordesillas, L Tshoopara, E Paulino.
11:10 I Suze, P Grobler, J van Wyk.
11:20 C Dodds, I Wood, S Engelbrecht.
11:30 C van Graan, K Gardiner, M Beavis.
11:40 H Villet, C Abrahams, W Louw, N Louw.
11:50 G Vink, C Beuke, E Chikohora, M van Schoor.
12:00 GQ van Wyk, GB van Wyk, F Oosthuizen, T Gurirab.
12:10 P Adkins, A Muller, S Matheus, J Goagoseb.
12:20 W Triegaardt, S du Plooy, M Chipfupa, C Chipfupa.
12:30 J Baard, D van Schoor, W Lohmann, C Lohmann.
OMEYA
By die Omeya-gholfklub suid van Windhoek is rondte 3 van die PPS Betterball Powerplay-reeks Saterdag gespeel.
Ses putjies op die baan was moeiliker opgestel en dan word die speler se punte verdubbel op daardie gate.
Die voorste uitslae:
Beterbal wenners:
1 Herman Neethling en Marika Neethling, 62 punte
2 Wikus Krugel en Rudolph Verburg, 55 punte (uittel)
3 Eugene Marais en Steve Pell, 55 punte
4 Johannes Crafford en Paul Verburg, 55 punte
5 Borris Erasmus en Charles Fourie, 54 punte (uittel)
Wenners van ‘Powerplay’:
1 Johannes Crafford, 26 punte
2 Mannetjies Burger, 24 punte
3 Eugene Marais, 24 punte
4 Wikus Krugel, 22 punte
5 Wilmari Walters, 20 punte

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie