'Buffs' net betyds vir winter
'Buffs' net betyds vir winter

'Buffs' net betyds vir winter

Henriette Lamprecht
Die Kankervereniging van Namibië (CAN) is betyds vir die winter se byt met hul buffs wat nou by hul hoofkantoor in John Meinertstraat in Windhoek-Wes of die kantoor in Erongo in Ferdinand Stich-straat op Swakopmund beskikbaar is. Die buffs, wat ook as 'n masker gebruik kan word, is in vier byderwetse ontwerpe teen N$100 elk beskikbaar. Bestellings kan by me. Renay Coetzee by 061 237 740 geplaas word. FOTO VERSKAF

Kommentaar

Republikein 2025-12-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer