Buffels versus beeste
Alle handelsooreenkomste vir die uitvoer van vleis is geskoei op die feit dat daar geen buffels in die kommersiële gebied teenwoordig is nie, maar Wildlife Ranching Namibia ondersteun die vestiging van ander beskermde gebiede suid van die rooilyn om buffels te vestig.
Francoise Steynberg - Wildlife Ranching Namibia (WRN) ondersteun die bekende Erindi Private Wildreservaat naby Omaruru se aansoek om as eksklusiewe gebied buffels aan te hou. Volge
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie