Bruidspare: Ontmoet ons semi-finaliste!
Hier is hulle – die 30 paartjies wat uitgesoek is as die semi-finaliste in Republikein se Bruidspaar van die Jaar-kompetisie. Om te stem, SMS "brides" asook jou gunsteling paartjie se van, na 51500 (teen N$3 elk). Die tien paartjies met die meeste SMS'e teen Vrydag 27 Maart om middernag, dring na die finale rondte deur, wat op Saterdag 13 Junie om die titel meeding.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie